1 groterige blomkool, sny die blommetjies los van die stingel
1 groot ui, oorlangs in dik skywe gesny
5 ml vars gerasperde gemmer
30 ml olyfolie
2 lourierblare
5 ml heel komynsade
Opdiening
30 ml botter
30 ml gevlokte amandels of dennepitte
45 ml rosyntjies
vars koljanderblare
Instructions
Voorverhit die oond tot 200 °C. 1 Week die saffraandraadjies versigtig in 75 ml warm water. 2 Meng die saffraan met die water en al die ander bestanddele tot by die komyn in ’n roosterpan. Meng deur. 3 Bedek met foelie en rooster vir 20 min. 4 Haal die foelie af en rooster vir nog 20 min. of tot die blomkool sag is. 5 Braai intussen die neute in ’n ander pan tot goudkleurig. 4 Sit die rosyntjies by en roer deur. 5 Haal die blomkool uit die oond en gooi die neute en rosyntjies bo-oor. 6 Sit laastens ’n paar koljandertakkies op en sit met die hoender voor.