Voorverhit die oond tot 200 °C.Geroosterde blomkool met saffraan
Ingredients
Instructions
1 Week die saffraandraadjies versigtig in 75 ml warm water.
2 Meng die saffraan met die water en al die ander bestanddele tot by die komyn in ’n roosterpan. Meng deur.
3 Bedek met foelie en rooster vir 20 min.
4 Haal die foelie af en rooster vir nog 20 min. of tot die blomkool sag is.
5 Braai intussen die neute in ’n ander pan tot goudkleurig.
4 Sit die rosyntjies by en roer deur.
5 Haal die blomkool uit die oond en gooi die neute en rosyntjies bo-oor.
6 Sit laastens ’n paar koljandertakkies op en sit met die hoender voor.