Geroosterde appel-en-lemoen-kruiehoender

Deur Vickie de Beer. Foto’s deur Lee Schwagele en Charles Russel van CRPhotographic

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kruiebotter
• 150 g botter, in blokkies gesny

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• 2 t (10 ml) fyngekapte knoffel

• ’n hand vol vars tiemie, blare afgestroop

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• ’n hand vol pietersielie

• 3-4 vars roosmaryntakkies, blare afgestroop

• gerasperde skil en sap van een suurlemoen

Hoender
• 1 groot heel plaashoender van 2-3 kg

• 1 lemoen, in kwarte gesny

• 1 appel, in blokkies opgesny

• ’n hand vol vars tiemieblare

• 150 g van die kruiebotter

• sout en gemaalde swart-peper

• 8 appels, in 2-3 cm-ringe gesny

• 10-15 heel baba-uitjies, afgeskil

  1. Voorverhit die oond tot 180 ˚C.
  2. Verwerk al die bestanddele vir die kruiebotter in ’n voedselverwerk tot glad. Hou eenkant.
  3. Vee die hoender met kombuispapier uit. Geur die holte met sout en druk die lemoene, appelblokkies en tiemie daarin. Bind die bene met kombuistou vas.
  4. Vryf die kruiebotter oral oor die hoender. Geur met sout en gemaalde swartpeper.
  5. Bak die hoender vir 45 min. in ’n groot oondpan.
  6. Sit die appelringe en uitjies by en rooster vir nog 30 min. of tot die appels en uitjies sag is en die sappe van die dikste deel van die hoenderboudjie helder uitloop wanneer dit geprik word.
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.