Genoeg vir 4
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }6 aartappels, in wiggies gesny
sout en gemaalde swartpeper
Slaaisous
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }125 ml (½ k) olyfolie + ekstra om vir die bakslag oor die aartappels te sprinkel
45 ml (3 e) balsemiekasyn
30 ml (2 e) Dijon-mosterd
5 ml (1 t) heuning
250 g swoerdlose repies spek
2 handevol babaspinasieblare, gewas
4 eiers, sag gekook en afgedop
Voorverhit die oond tot 200°C.
1. Pak die aartappelwiggies in ’n oondpan, geur na smaak en sprinkel ’n bietjie olie oor. Bak vir sowat 30 min. tot goudbruin, bros en gaar.
2. Meng in tussen die olie, asyn, mosterd en heuning tot goed gemeng. Geur die slaaisous na smaak en hou eenkant.
3. Braai die spek tot bros in ’n verhitte pan.
4. Sit die spinasie in ’n slaaibak en voeg die warm aartappels en spek by. Gooi die slaaisous oor en meng deur. Sit die eiers bo-op en smul.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.