kategorieë: KosSomerkos

Geroosterde aartappel-en-spek-slaai

Genoeg vir 4.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 6 aartappels, in wiggies gesny
  • sout en gemaalde swartpeper

Slaaisous

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 125 ml (½ k) olyfolie + ekstra om vir die bakslag oor die aartappels te sprinkel
  • 45 ml (3 e) balsemiekasyn
  • 30 ml (2 e) Dijon-mosterd
  • 5 ml (1 t) heuning
  • 250 g swoerdlose repiesspek
  • 2 hande vol babaspinasieblare, gewas
  • 4 eiers, sag gekook en afgedop

Metode

Voorverhit die oond tot 200 °C.

  1. Pak die aartappelwiggies in ’n oondpan, geur na smaak en sprinkel ’n bietjie olie oor. Bak vir sowat 30 min. tot goudbruin, bros en gaar.
  2. Meng intussen die olie, asyn, mosterd en heuning tot goed gemeng. Geur die slaaisous na smaak en hou eenkant.
  3. Braai die spek tot bros in ’n verhitte pan.
  4. Sit die spinasie in ’n slaaibak en voeg die warm aartappels en spek by. Gooi die slaaisous oor en meng deur. Sit die eiers bo-op en smul.
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.