As man moet jy pro-aktief wees en jou probleme opspoor voor dit jou gesondheid ernstig knou en jou baie kos om te herstel, sê dr. Dominique Stott, Uitvoerende Bestuurder vir Mediese Standaarde by PPS.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hoe kan jy pro-aktief wees?
1. Gaan vir jou jaarlikse ondersoeke en doen jou toetse. Soek jou ouderdom op die tabel en kyk wat jy vanjaar moet laat doen. (En maak ’n nota op jou kalender, sodat jy elke jaar terugkom.)
2. Gaan vir jou vaksinerings, veral teen die pneumokokke, gordelroos en tetanus (klem-in-die-kaak).
3. Let op na jou lyf. Dit verklap die ernstige simptome van gevaarliker siektes – as jy oplet. Gaan dokter toe as jy enige van hierdie 17 simptome en tekens van gevaarliker siektes het.
Toetsskedule vir mans volgens ouderdom: Klik hier vir ’n tabel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.