'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Geraldine Naidoo se bekroonde toneelspel, HOOT, is weer op die planke sedert dit 11 jaar gelede sy debuut geniet het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dié stuk is ’n skreeusnaakse kykie in die lewe van Harold Potgieter (gespeel deur Matthew Ribnick) ’n ryk, wit man wat noodgedwonge ’n minibustaxi-bestuurder word nadat hy sy rykdom verloor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }HOOT is ’n kruiskulturele komedie wat beloof om jou te laat skaterlag.
Waar: Auto & General Theatre on the Square
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Wanner: 11 – 22 Oktober
Kaartjies kan aanlyn gekoop word by www.ticketpro.com of skakel 011 883-8606
Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.