Met so ’n mooi haarstyl kan jy met trots jou grys hare wys!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ecaile is die Franse woord vir skilpaddop en dit verwys na die haarkleur. Verskillende ondertone en skakerings skep ’n natuurlike voorkoms met lig en donker aksente. Gesmelte metale was die inspirasie vir die Wella-span.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hierdie pragtige voorkoms is van die Wella Couture Color Ecaile Collection Create Look Book. Die model, Roxanne (wat al modelwerk doen vanaf sy drie is) was na jare se modelwerk en blootstelling aan skoonheidsprodukte lus vir iets meer natuurlik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Kleur
Ligstrepies is aangewend van donker na lig met baie duidelike driehoekige vorms.
Stap 1
Begin agter en gebruik ’n vrye hand-tegniek om die mid-lengtes te verlig (pre-lighten). Wella se Blondor Freelights + Freelights Developer 9% is gebruik. Nadat die kleur genoeg gelug het, is dit afgespoel, gesjampoe en geneutraliseer.
Stap 2
Skep ’n stervorm bo-op die kop. Begin agter en werk met wye driehoek-seksies. Wissel twee verskillende skakerings van die Illumina-kleur op die mid-lengte en einpunte. Doen dit ook op die boonste seksie.
Stap 1
Vorm ’n perdehoef-seksie bo-op jou kop, 2 cm weg van die haarlyn. Definieer lengte deur in die middelste seksie te begin en sny jou skêr (slice) om tekstuur te skep. Beweeg na die kant, en hou die helfte van jou vorige seksie as riglyn. So sal ’n effense ronde vorm geskep word.
Stap 2
Beweeg na die voorste seksie deur die hare meer vorentoe te beweeg en in die gewenste lengte te sny. Neem die agterste hare b0-oor die voorste hare en bring die lengtes saam en volg die voorste laag.
Spuit Wella EIMI Dry Me Dry Shampoo (R130) op die wortels. Gebruik knippies om hare vas te steek. Vir ’n meer moderne gevoel, moenie die einpunte saam oprol nie. Los dit om droog te word voordat jy die knippies weer uithaal.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.