Deur Vickie de Beer. Foto’s deur lee schwagele www.crphotographic co.za
Gepiekelde botterskorsie
Serves: 8
Cooking Time:
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 1 k (250 g) suiker
- 1 k (250 ml) asyn
- 2 k (500 ml) water
- 1 t (5 ml) komynsaad
- 1 t (5 ml) koljander
- 2 k (500 ml) botterskorsie, geskil en gerasper
Instructions
1. Gooi die suiker, asyn, water en speserye in ’n middelslagkastrol. Verhit die mengsel oor matige hitte en roer tot die suiker opgelos is. Bring tot kookpunt en trek van die hitte af. Gooi die piekel in ’n glashouer.
2. Skep die gerasperde botterskorsie in die piekelmengsel en laat staan vir sowat 1 uur voor jy dit gebruik.
Sien ook:
Anelle Tewson
Lees Meer
Die lekkerste botterbroodjies (skons)
21/01/2025
5 vinnige visresepte vir aandete
20/01/2025