1 Verhit die asyn, suiker, kaneel, peperkorrels, naeltjies, jenewerbessies en suurlemoenskil in ’n groot kastrol. Laat prut vir 10 min. Roer af en toe tot die suiker opgelos is. Poori's 1 Meng die volgraanmeel, koekmeel, sout, komyn, mosterdsaad en olie in ’n groot mengbak en vryf die olie by die meel in. 2 Voeg die water geleidelik by. Knie die deeg op ’n meelbestrooide werkvlak tot styf en glad. Bedek met kleefplastiek en laat vir 30 min. in die yskas rus.Gepekelde speseryvrugte
Ingredients
Instructions
2 Voeg die kwepers by en kook vir 10 min. Voeg die pere by en kook vir nog 20 min. Voeg laastens die vye by en kook vir 10 min.
3 Gooi in warm, gesteriliseerde glasbottels en seël. Dit kan vir tot 3 maande in die yskas gehou word.
3 Verdeel die deeg in 16 dele en rol in balletjies. Bedek met ’n klam kombuisdoek sodat dit nie uitdroog nie. Verhit solank die olie in ’n groot kastrol.
4 Druk die deeg effens plat en rol die deeg op ’n meelbestrooide werkvlak uit – sowat 7 cm in deursnee.
5 Braai die poori’s een-een in lekker warm olie. Draai die deeg om sodra dit opgepof is en braai dan tot goudbruin. Haal uit en dreineer op kombuispapier.