GEOX is bekend as die “skoene wat asemhaal.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hul voortreflike tegnologie spog met unieke en eksklusiewe hitte-regulerende eienskappe en word regoor die wêreld hoog aangevra. ’n Membraan word binne die sool van die skoen geplaas wat as ’n tweede vel dien. Die membraan beheer perspirasie en hitte en laat humiditeit kondenseer om voete droog te hou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }GEOX se ontwerpe is buigbaar, haal asem en dis veerlig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Gaan loer gerus by jou naaste Edgars-winkel en kies ’n paar uit hul wye reeks style, van inglipskoene tot tekkies en sandale.
Lees meer oor GEOX se tegnologie en uitstekende ontwerp by www.geox.com of op Facebook by www.facebook.com/GEOX
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.