kategorieë: Bekendes

George & Amal Clooney verwag ’n tweeling

Die nuus is deur Julie Chen van CBS se The Talk bevestig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

George en Amal Clooney se tweeling sal na verwagting in Junie 2017 gebore word. Dit beteken twee Hollywood-sterre verwag sover ’n tweeling! Die sangeres Beyoncé het onlangs ook aangekondig sy en manlief Jay Z verwag ’n tweeling. Sy het dié foto, wat binne oomblikke nadat dit geplaas is die wêreld aan die gons gehad het, op Instagram gedeel:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons Hollywood-korrespondent, Margaret Gardiner, het in 2016 Met George Clooney gesels nadat hy en Amal getroud is.

“Daar is geen twyfel nie, my vrou is slimmer as ek.1′

Lees die volledige onderhoud hier

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

5 smullekker slaaie

Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer

58 mins Gelede

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

5 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

23 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

24 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.