1 Plaas die waterblommetjies in ’n bak en bedek met skoon sout-water. Laat staan vir 20 min. Spoel af en hou eenkant.Gemarineerde waterblommetjies
Ingredients
Instructions
2 Verhit die Ina Paarman-slaaisous in ’n klein kastrol en laat kook. Voeg die waterblommetjies by en kook vir 5 min. Geur met sout en peper.
3 Skep die waterblommetjies in ’n fles en bedek met olyfolie - jy hoef nie al die olie te gebruik nie.
4 Sit met krakerige bruschetta, skyfies camembertkaas en basiliekruid as kuierkos voor.