Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients 400 g verskeidenheid ryp tamaties 250 ml (1 k) witwyn 80 ml (¹⁄³ k) witwynasyn 2 stukke suurlemoenskil 15 ml (1 e) strooisuiker 30 ml (2 e) olyfolie 3 takkies elk vars orego, tiemie en roosmaryn 5 ml (1 t) swartpeperkorrels sout na smaak Instructions 1 Sny ’n kruisie aan die onderkant van die tamaties, sit in ’n groot bak en gooi kokende water daaroor. Laat staan vir 1 min. Haal uit, sit in ’n bak yswater en trek die skilletjies versigtig af. 2 Meng die res van die bestanddele saam. Gooi oor die tamaties en marineer vir minstens 30 min. Sit in ’n glasbak of bottel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar