1 Sny ’n kruisie aan die onderkant van die tamaties, sit in ’n groot bak en gooi kokende water daaroor. Laat staan vir 1 min. Haal uit, sit in ’n bak yswater en trek die skilletjies versigtig af.Gemarineerde tamaties
Ingredients
Instructions
2 Meng die res van die bestanddele saam. Gooi oor die tamaties en marineer vir minstens 30 min. Sit in ’n glasbak of bottel.