Italiaanse botter 1 Verwerk alles saam in ’n voedselverwerker. Oosters-gegeurde botter (Hierdie Thai-geïnspireerde botter is heerlik saam met vis of mossels.) Meng 250 g botterblokkies 1 Verwerk in ’n voedselverwerker. Ansjovis-en-roosmaryn-botter 1 Verwerk in ’n voedselverwerker.Gegeurde botter
Ingredients
Instructions
Meng 250 g botter, in blokkies gesny
60 ml (4 e) sondroëtamaties
2 knoffelhuisies, fyn gekap
’n groot hand vol elk van die volgende: orego, marjolein en basiliekruidblare
gerasperde skil van 1 suur-lemoen
sout en swartpeper na smaak.
30 ml (2 e) vars gerasperde gemmer
5 ml (1 t) gekapte brandrissie
45 ml (3 e) gevlokte amandels, liggies gerooster
3 stokkies fyn gekapte lemoengras (lemon grass)
1 fyn gekapte knoffelhuisie
’n groot hand vol pietersielie en koljander
gerasperde skil van 2 lemmetjies
sout en gemaalde swartpeper na smaak.
Meng 250 g botterblokkies
8 ansjovisfilette
8 roosmaryntakkies (die sagte blaartjies)
5 ml (1 t) heuning
2 fyn gekapte knoffelhuisies
’n groot hand vol elk pietersielie en tiemie
gerasperde skil van 1 lemoen
sout en swartpeper.
2 Braai steak of tjops in die geurige botter of vryf dit oor ’n lambsboud of heel hoender voor jy dit in die oond rooster.
3 Sit skyfies van die botter op die steak soos kruisstuk sodra dit van die kole af kom.