• Kombucha is ’n gefermenteerde teedrankie. Tee (rooibos of groen tee) word met behulp van ’n “kultuur” van bakterieë en gis gekweek. Die gis word met suiker gevoed.
• Kefir is ’n spesiale melkkultuur. Jy moet die kefirkorrels koop of by iemand kry om jou eie kefirkultuur te begin.
• Beet-kvass kom oorspronklik uit Rusland. Die superdrankie is propvol voedingswaarde en probiotika en is ook baie goed vir jou lewer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• 1,5 kg beet
• 45 ml (3 e) seesout
• 3,5 liter gesuiwerde water
1 Skrop die beet skoon en sny in 0,5-cm stukke.
2 Verdeel die beet in 3 flesse met ’n inhoudsmaat van 1 liter.
3 Sprinkel die seesout oor en vul met die gesuiwerde water. Bedek die flesse met ’n skoon kombuisdoek en bind vas.
4 Roer elke dag vir 3 weke. Voer ’n sif met ’n nat kaasdoek of skoon kombuisdoek uit en gooi die beet-kvass deur.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.