By die onlangse Gala Met was dramatiese oogomlyner ’n groot gunsteling en dit is ook ’n tendens wat nog lank in die mode gaan bly. Sterre soos Gigi Hadid, Kylie Jenner, Shakira, Amanda Seyfried en Demi Lovato se grimering en oogomlyner het perfek gelyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
As jy die “geen grimering”-voorkoms wil skep, is ’n bietjie oogomlyner en maskara jou beste opsie. Of jy nou daarvan hou om ’n dunner lyn of die katoog-voorkoms bo jou wimpers te skep, kan dit help om die aandag op jou oë te fokus en dit groter te laat lyk. Skep ’n elegante voorkoms met oogomlyner (vir ’n aandjie uit of selfs vir ’n werksdag), en laat jou wimpers so langer lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Om die oogomlyner-tegniek te bemeester, kom nie vir almal ewe natuurlik nie. Dit vat tyd, maar as jy dit eers onder die knie het kan jy daardie perfekte bokkie-oë maklik skep.
Lees ook: WEN ‘n L’Oréal Paris-geskenkpak ter waarde van meer as R1 000!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.