kategorieë: DekorLeefstyl

Gebruik marmer in jou huis!

Gebruik marmer in jou huis! deur: Elandrè Swart en Cornel Dunn. Hooffoto: TARIK KIZILKAYA/istock images

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Laat marmer by jou styl pas

Skandinawiese styl

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vir ’n vars Skandinawiese gevoel kan jy marmer byvoeg met marmer-effek breekware om ʼn goeie kontras te gee teenoor ʼn hout eetkamertafel. Hou dit eenvoudig en voeg dalk net geometriese vorms by om dit stylvol af te rond.

Lees ook: Organiese materiale in jou huis

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Beplan jou kombuis slim

Boheems

Om so ’n tikkie luukse in te bring by die boheemse styl kan jy die marmervoorkoms gebruik in tekstiele om dit sagter te maak. Inkorporeer die neiging in jou slaapkamer met marmer-patroon beddegoed.

Kontemporêre styl

Vir ’n kontemporêre verandering in jou badkamer kan jy marmer saam met mat swart kombineer vir ’n skoon, maar ook industriële gevoel. Om marmer muurpapier te gebruik is nie net ’n koste-effektiewe manier om ’n groot verandering te maak nie maar ook  ’n kontemporêre aanslag op ’n tradisionele neiging.

Lees ook: Omskep ’n houer

Skep ’n fokusmuur

Glansryk

Metale is marmer se beste vriend en enige iets met warm ondertone is geskik om hierdie soms koue neiging warmer te laat vertoon. Voeg brons, goud en koper by jou marmer om glans tot jou huis te voeg. ’n Tikkie fluweel kan ook tot die voorkoms bydra.

Lees ook: Luukse fluweel

Produkte

  1. Bambanani nesting tafel (R6850) Knus
  2. Carol Boyes Bord (R599) Yuppiechef
  3. Horlosie (R199) Superbalist
  4. Heksagoon marmer-en-hout-bord (R299) Poetry
  5. Love Milo koppie en piering (R249) Superbalist
  6. Marmer kanttafel (R1610) Weylandts
  7. Sheraton marmerdruk beddegoed (R249) Makro
  8. Brons lig met marmer (R699) @Home
  9. Wit marmerdruk muurpapier (POA) Robin Sprong

Verskaffers

Knus | knus.co

Yuppiechef |yuppiechef.com

Superbalist | superbalist.com

Poetry |poetrystores.co.za

Weylandts | Weylandts.co.za

Makro | makro.co.za

@Home | home.co.za

Robin Sprong |robinsprong.com

Deel
Gepubliseer deur
Elandre Swart

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.