kategorieë: KosMaklik en vinnig

Gebraaide vis-tortillas

Resep: ‘Dairy Gives You Go

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • Klein, sagte tortillas
  • Koolslaai
  • Hap-grootte stukkies vis (nuggets), gebraai, of gaar visvingers
  • Tuisgemaakte tzatziki (klik hier vir die resep)
  • Avokado – in skywe gesny
  • Gepekelde rooi uie – opsioneel
  • Fetakaas, gekrummel
  • Vars koljanderblare  – opsioneel
  • 1 Suurlemoen of lemmetjie, in wiggies gesny

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Plaas die tortilla op ‘n skoon bord. Pak ‘n handjievol koolslaai en 3-4 stukkies vis (nuggets) daarin.
  2. Voeg ‘n eetlepel (of meer) tzatziki bo-op en voeg dan die skywe avokado, ‘n bietjie gepekelde uie, en gekrummelde fetakaas by.
  3. Bedien met vars koljanderblare en ‘n wiggie suurlemoen.
Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

23 hours Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

23 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

1 day Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

1 day Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

1 day Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.