Genoeg vir 8-10
Botter
1. Meng 125 g sagte botter, 5 ml (1 t) gekapte knoffel, 5 ml (1 t) paprika, 10 ml, 2 trissievlokkies, ’n groot hand vol gekapte koljanderblare en ’n knypie sout.
Mielies
2. Braai 10-12 mielies oor matige kole tot gaar. Smelt die botter oor die mielies terwyl dit braai.
Opdiening
3. Rol die gaar mielies deur 125 ml liggies geroosterde sesamsaad en sit met die res van die botter voor.