kategorieë: KosSomerkos

Gebraaide lam-en-perske-sosaties

Genoeg vir 4 groot sosaties:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

180 ml (¾ k) perskeblatjang
60 ml (¼ k) lemoensap
45 ml (3 e) kerriepoeier
10 ml (2 t) fyn gekapte knoffel
7,5 ml (1 ½ t) fyn gekapte gemmer
10 ml (2 t) heel koljander
1 lourierblaar
1 skaapboud, ontbeen en in groot blokkies gesny
16 droëperskes
4 louriertakke of sosatiestokke in water geweek

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

1.  Meng die blatjang, lemoensap, kerriepoeier, knoffel, gemmer, koljander en lourierblaar in ’n klein kastrol. Kook vir 5 min. oor matige hitte, trek van die hitte af en laat afkoel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

2.  Sit die vleis in ’n groot glasbak en gooi die marinade oor. Marineer vir 2 tot 3 uur.

3.  Gooi kookwater in ’n bakkie en week die droëperskes vir 15 min. daarin.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

4.  Ryg die lam en perskes om die beurt op die sosatiestokkies. Sit die sosaties terug in die marinade en marineer vir nog 2 uur.

5.  Braai oor matige kole vir 4 min. aan elke kant. Verf die res van die marinade oor terwyl jy braai.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Eet jou hart gesond: Hier’s hoe

Het jy geweet dat meer vroue jaarliks aan hartvatsiektes en beroertes sterf as mans? Gelukkig kan…

3 hours Gelede

Maklike maaskaas-sjokolademousse

Resep: 'Dairy Gives You Go'  Bestanddele   1 ½ koppie gladde medium-vet maaskaas – kamer…

4 hours Gelede

Vetplante vir beginners

Daar is baie maniere en wenke om vetplante te laat gedy. Hier is nege wenke…

23 hours Gelede

Karlien van Jaarsveld op ‘Laataand by Rian’: “Ek sou dieselfde keuses maak”

As Karlien van Jaarsveld die horlosie kon terugdraai, sou sy dieselfde keuses gemaak het, want…

1 day Gelede

Amasi-platbrood

Resep:  'Dairy Gives You Go'    Bestanddele   2 koppies koekmeel ¾ koppie Amasi ¼…

1 day Gelede

28-dag oefenprogram vir beginner-fietsryers

28-dag oefenprogram vir beginner-fietsryers deur Salomé Delport. Hooffoto: zozzzzo/istock images    As jy na veertig begin…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.