Gebraaide kool-‘steaks’ deur Vickie de Beer. Foto: Charles Russel
Sit hierdie kool-‘steaks’ voor saam met die geroosterde beesrib
~
Hierdie gebraaide kool-'steaks' is die heerlikste bygeregGebraaide kool-‘steaks’ deur Vickie de Beer. Foto: Charles Russel
1 Sit die koolskywe in ’n groot, plat bak, sprinkel die olyfolie, appelasyn, heuning en knoffel oor. Geur met sout. 2 Voorverhit die oond tot 200 °C. Strooi hopies van die bokmelkkaas en okkerneute op elke koolskyf. 3 Rooster vir 15-20 min. of tot goudkleurig. Sit voor met skeppies crème fraîche op elke “steak”.
Gebraaide kool-‘steaks’
Serves: 6-8
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
Instructions
Sit hierdie kool-‘steaks’ voor saam met die geroosterde beesrib