Gebakte seekos-chowder
Ingredients
- 60 ml (¼ k) botter
- 1 ui, gekap
- 2 knoffelhuisies, gekneus
- 1 wortel, geskil en gerasper
- 2 selderystingels, gekap
- sout en gemaalde swartpeper
- 30 ml (2 e) koekmeel
- 450 g garnale, doppe verwyder (opsioneel)
- 6 klein witvisfilette (soos stokvis of koningklip), sonder vel
- 750 g heel mossels, gewas en baarde verwyder of kook gevriesde halwe mossels
- 310 ml (1¼ k) melk
- 375 ml (1½ k) room
- 30 ml (2 e) Dijon-mosterd
- fyn gerasperde skil van 1 suurlemoen
- hand vol dille, gekap
- hand vol tiemieblare
- 500 ml (2 k) plaasbrood, korsies verwyder en in stukkies geskeur
- 80 ml (1⁄3 k) botter, gesmelt
- English recipe
- Baked Seafood Chowder
- A chowder is a creamy fish stew made with a variety of seafood and eaten as a soup. We covered a thick seafood stew with rich bread crust and served it as a seafood pastry. A filling with a variety seafood is wonderful for a special occasion, but for an ordinary dinner, you can only use fish.
- Serves 6
- 60 ml (¼ cup) butter
- 1 onion, chopped
- 2 cloves garlic, crushed
- 1 carrot, peeled and grated
- 2 stalks celery, chopped
- salt and ground black pepper
- 30 ml (2 tbsp) flour
- 450 g shrimp, shells removed (optional)
- 6 small white fish fillets (such as hake or Kingklip), without skin
- 750 g whole mussels, washed and beards removed or frozen half cooked mussels
- 310 ml (1¼ k) milk
- 375 ml (1 ½ c) cream
- 30 ml (2 tbsp) Dijon mustard
- finely grated zest of 1 lemon
- handful of dill, chopped
- handful of thyme
- 500 ml (2 cups) home baked bread, crusts removed and torn into pieces
- 80 ml (1.3 k) butter, melted
Instructions
Voorverhit die oond tot 180°C.
1. Braai die ui, knoffel, wortel en seldery in die gesmelte botter in ’n oondvaste kastrol oor matige hitte tot sag, maar nie bruin nie. Geur na smaak.
2. Strooi die koekmeel oor en braai vir 1 min. Voeg die garnale, vis en mossels by. Bedek en stoom vir 5 min.
3. Meng die melk, room en mosterd saam en voeg geleidelik by die seekos, voeg die suurlemoenskil by en prut vir 5 min. Tot die sous verdik het en die mossels oop is. (verwyder enige mossels wat nog nie oop is nie.) Roer die dille en tiemie by en geur na smaak.
4. Meng die botter deur die brood en strooi oor die seekosmengsel sodat dit ’n bolaag vorm. Bak vir 30 min. tot goudbruin.
English Recipe
Preheat the oven to 180 °C.
1 Fry the onion, garlic, carrot and celery in melted butter in an ovenproof saucepan over medium heat until soft but not brown. Season to taste.
2 Sprinkle the flour over and cook for 1 min. Add the shrimp, fish and mussels. Cover and steam for 5 minutes.
3 Mix the milk, cream and mustard together and gradually add to the seafood, add the lemon zest and simmer for 5 minutes until the sauce has thickened and the mussels open. (Remove any mussels that do not open.) Stir in the dill and thyme and season to taste.
4 Mix the butter and bread and sprinkle over seafood to form a topping. Bake for 30 minutes until golden brown.