Gebakte Carbonara. Resep deur Vickie de Beer
Genoeg vir 4
Verhit die oond tot 180 °C. 1 Braai die spek in ’n middelslagpan tot bros. Voeg die uie en knoffel by en soteer tot sag en deursigtig.Gebakte Carbonara
Ingredients
Instructions
2 Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie.
3 Meng die eiers, melk, room en cheddarkaas. Geur met sout, neutmuskaat en peper.
4 Skep die pasta in ’n oondvaste bak met ’n inhoudsmaat van 3 liter. Strooi die ertjies oor en gooi die melk-en-eiermengsel bo-oor. Druk die blokkies mozzarella tussen die pennepasta in.
5 Bak tot goudkleurig en geset voor jy smul.
Lees nog: