kategorieë: VegetariesKos

Gazpacho met doopstokkies

Gazpacho met doopstokkies deur Vickie de Beer. Foto: Lindie Kriek

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Gazpacho
Genoeg vir 8-10

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 800 g kersietamaties vir die sop en 100 g gekapte tamaties vir opdiening
  • 1 rooi soetrissie, saadjies en wit vliesies verwyder, en gekap
  • ½ komkommer, geskil en gekap (sny die ander helfte van die komkommer in blokkies en hou vir  opdiening)
  • 1 rooi-ui, geskil en gekap
  • 1 knoffelhuisie, geskil
  • 5 ml (1 t) sout + ekstra volgens smaak
  • 5 ml (1 t) gemaalde swartpeper
  • 10 ml (2 t) rooiwynasyn
  • 45 ml (3 e) olyfolie
  • 100 ml vodka
  • jong kruieblaartjies vir opdiening

  1. Verwerk al die bestanddele behalwe die vodka in ’n voedsel-verwerker tot glad. Geur na smaak met sout en peper. Gooi in glashouertjies en seël dig.
  2. Hou in die yskas tot jy dit vir die piekniek inpak. Gooi die vodka net voor opdiening by die sop en meng goed deur. Dien op met die ekstra gesnyde tamaties, komkommer en kruie-blaartjies.

#rrWenk: Maak 1 deegresep aan en verdeel in twee dele. Met die een helfte bak jy broodstokkies wat jy by die gazpacho voorsit, en met die ander helfte maak jy die allerlekkerste sterkrans wat almal deel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

16 hours Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

16 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

18 hours Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

19 hours Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

20 hours Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.