Ons sal eersdaags sy kenmerkende styl en aanloklike ontwerpe in Legit-winkels landwyd kan bewonder. Al die kledingstukke is persoonlik en eksklusief deur Gavin ontwerp en elke skets , patroon en drukwerk is deur hom op papier omskep vir die spesialis Legit kopers en aanhangers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die versameling is gevul met luukse materiale soos jacquard, brokaat en blinkers asook atletiese, tegniese materiale soos lycra, neopreen en maasstof in helder somerkleure en met geometriese details.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die versameling is geïnspireer deur sy eie ontwerpersreeks om tot ‘n jonger mark te spreek. Die Gavin Rajah-Legit reeks sal beslis ‘n nuwe, jeugdige en modieuse generasie aanhangers laat regop sit!
Die volledige ontwerpers versameling sal in 190 Legit winkels regoor Suid-Afrika, Botswana, Namibië en Swaziland beskikbaar wees vanaf 25 November 2013. Die pryse is in lyn met die Legit koper se begroting. Ons kan nie wag nie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.