Gatineau Wat Dink Jy? September 2019
Jeanne Gatineau, ’n fisioterapeut en chiropodis, het die professionele velsorgreeks Gatineau al in 1932 bekend gestel toe sy haar eerste skoonheidsalon in Parys, Frankryk geopen het.
Haar filosofie was om die suiwerste natuurlike bestanddele met die jongste biotegnologie te kombineer en ’n velsorgreeks te skep wat uitmuntende resultate lewer. Vandag is Gatineau een van die bekendste wetenskaplike velsorghandelsname.
Ervaar hul salongehalte velsorg in jou eie huis. Beskikbaar by Woolworths, Truworths, Edgars en Dis-Chem. Volg Gatineau op Facebook en Instagram
Jy kan wen!
Stem ja of nee op ons vraag in “Wat Dink Jy” en jy kan ’n Gatineau-geskenkpak van R4 660 wen.
Vraag: Dink jy hoop het ’n meetbare uitwerking op die immuunstelsel?
Bepalings en voorwaardes geld.
Kompetisie sluit 15 Oktober 2019
[gravityform id=”482″ title=”true” description=”true”]