Gatineau: Wat dink jy?
Stem ja of nee op ons vraag in “Wat Dink Jy” en jy kan ’n Gatineau-geskenkpak ter waarde van R4 215 wen.
Gatineau kombineer natuurlike bestanddele met innoverende biotegnologie en skep sodoende gevorderde velsorgprodukte. Gatineau se salongehalte produkte en reeks skoonheidsbehandelings word deur velsorgkundiges wêreldwyd gebruik. Gatineau spesialiseer in produkte wat die tekens van veroudering teëwerk en die resultaat is ’n jeugdige voorkoms.
Lees die artikel op bl. 94 in ons Desember 2018-uitgawe en beantwoord hierdie vraag: Kry jy smiddae ’n energie-insinking?
Kompetisie sluit 31 Desember 2018.
[gravityform id=”422″ title=”true” description=”true”]