Gatineau Wat dink jy? Desember 2019. Inligting en foto’s verskaf.
Gatineau
Die Gatineau-verhaal het meer as tagtig jaar gelede in Parys begin danksy die visie en passie van madame Jeanne Gatineau, ’n skoonheidsterapeut wat op soek was na revolusionêre velsorgoplossings vir vroue.
Sy het haar eerste salon in 1932 geopen en deur haar samewerking met ervare dermatoloë en biochemici, het sy vinnig bekend geword in die wêreld van velsorg.
Die vraag na Gatineau se innoverende kundigheid het gelei tot die vervaardiging van produkte vir tuisgebruik, en só is Gatineau gebore. Gatineau kombineer natuurlike bestanddele met die jongste biotegnologie om ’n gevorderde reeks teenverouderingsprodukte te skep.
Gatineau-produkte is beskikbaar by uitgesoekte skoonheidsalonne, Woolworths, Truworths, Dis-Chem en Edgars.
Stem ja of nee op ons vraag in “Wat Dink Jy” en jy kan wen.
Vraag: Dink jy ’n mens kan deesdae onaangeraak wees deur kritiek?
Kompetisie sluit 31 Desember 2019
Bepalings en voorwaardes geld.
[gravityform id=”494″ title=”true” description=”true”]