kategorieë: VelsorgSkoonheid

Gatineau se Floracil grimering-verwyderaar is terug!

Gatineau se Floracil sagte grimering-verwyderaar is terug! Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Floracil is verfrissend en koel en smelt letterlik die oorblyfsels van grimering en onsuiwerhede sagkens weg. Dit is nie olierig nie, droog nie die vel uit nie en irriteer ook nie die vel nie. Gatineau se dermatoloë het Floracil geformuleer met dieselfde pH-vlak as ons natuurlike trane en dit sal nie sensitiewe oë of kontaklensdraers se oë irriteer nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hierdie hardwerkende formule het ’n lieflike blou kleur, dit verwyder jou grimering in ’n kits en dit laat ’n skoon effek op die vel.

Jy kan dit in die yskas hou en as strelende oogmasker gebruik op daardie dae wat jou oë pofferig, geïrriteerd en geswel is. Dit verfris jou oë en dit verwyder grimering en onsuiwerhede.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Gebruik dit in 3 maklike stappe:

  1. Week: Wend die Floracil aan ’n watte tot klam en plaas dan oor elke oog. Druk saggies en hou dit in plek om die grimering op te los.
  2. Vee dit af: Vee saggies afwaarts oor die wimpers met die watte om alle grimering en onsuiwerhede te verwyder.
  3. Streel: Jou oë sal verfris en skoon voel!

Beskikbaar vanaf Mei by geselekteerde skoonheidsalonne, Woolworths, Truworths, Dis-Chem en ander apteke.

Die vrystellingsproduk, ’n 400ml-bottel, kos R495 en daarna sal die produk in 200ml-houers beskikbaar wees teen R395.

Vir jou naaste verskaffer skakel gerus 021 701 2900.

Gesels saam met Gatineau op facebook @gatineauSA en Instagram @gatineau_sa

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

2 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

20 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

21 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.