Op Saterdag 27 Februarie 2016 het ons saam met Garnier en rooi rose-lesers by die Alpine Attitude Boetiekhotel en Konferensiesentrum ’n ding of twee geleer oor haarkleur en hoe om klere te kies wat die beste by jou pas. Garnier, die nommereen-haarkleur in Suid-Afrika, se kleurkundige was ook daar om nuttige wenke te gee oor hoe om altyd op jou beste te lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Onthou gerus Garnier se leuse: Gesonde hare beteken beter kleur. Tussen die kuier deur sal ons ook ’n heerlike ontbyt geniet.
Dankie aan elke rooi rose-leser wat die dag saam met ons spandeer het. Sien julle volgende keer!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kyk onder na die pragtige foto’s wat op die dag geneem is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.