Garnale gemarineer in 1000 Island-slaaisous met spinasie, quinoa, sesamsaad en avokado. Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}
Wenk: Maak heerlike guacamole: Druk avokado fyn en meng met ’n skeut Knorr 1000 Island-slaaisous, ’n knypie sout en ’n bietjie suurlemoensap.