Kom herdenk drie dekades van fiksheid, gesondheid en familiepret met die skilderagtige Cederberge as jou agtergrond. Die jaarlikse Freshpak Fiksheidsfees, wat al die eienskappe van ’n multisportfees bied, merk sy 30ste bestaansjaar op Saterdag 1 Oktober in Clanwilliam.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Atlete kan aan verskeie sportaktiwiteite insluitend ’n oopwaterswem, tweekamp, dubbelkamp en driekamp deelneem terwyl familie, vriende en besoekers die feestelike atmosfeer geniet. Daar is ook kinderaktiwiteite vir jong fiksheidsentoesiaste. KANSA is die amptelike begunstigde waaraan ’n gedeelte van die kaartjieverkope geskenk sal word, net nóg ’n rede om die Freshpak Fiksheidsfees by jou sportkalendar te voeg!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Besoek www.freshpakfitnessfestival.co.za vir meer inligting.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.