Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients 200 g (2 pakkies) gemaalde amandels 110 g versiersuiker 70 g strooisuiker pienk voedselkleursel 2 eierwitte van 2 ekstra groot eiers geklitste room vir opdiening Voorverhit die oond tot 130 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit. Instructions Sif die amandels deur ’n fyn sif. Weeg die amandels weer af sodat jy 100 g fyn amandelmeel het. Sif die amandels en versiersuiker drie keer saam. Klits die eierwitte tot sagtepuntstadium. Voeg die strooisuiker eetlepel vir eetlepel by terwyl jy deurentyd klits. Klits tot die mengsel dik en blink is. Vou die meringuemengsel by die amandelmengsel in. Voeg ’n paar druppels van die voedselkleursel by. Skep die beslag in ’n spuitsak met ’n 1½ cm-tuit. Spuit die beslag in 2½ cm-sirkels op die voorbereide bakplaat. Los ’n opening van 5 cm tussen die amandelkoekies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
JY KAN makrolletjies maak Die geheim van hierdie delikate koekies is dat jy die eierwitte effens moet oorwerk voor jy dit by die amandelmengsel invou. Vou die eierwitte met ’n groot metaallepel in.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar