kategorieë: GebakKosLaekoolhidraat

Frambooskolwyntjies

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • 3 eiers
  • 60 ml (¼ k) room
  • 80 ml (1/3 k) xylitol
  • 80 ml (¼ k) klappermeel
  • 80 ml (¼ k) amandelmeel
  • 125 ml (½ k) vars of bevrore frambose

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Voorverhit die oond tot 180 °C.

  1. Voer ’n kolwyntjiepannetjie met 8 kolwyntjiepapiertjies uit.
  2. Klop die eiers, room en xylitol tot lig en donsig.
  3. Meng die klapper- en amandelmeel by die eiermengsel in. Roer die frambose by.
  4. Gooi in die kolwyntjiepannetjie en bak vir 25-30 min. tot goudbruin.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

Geroosterde pampoenskywe met tiemie-en-parmesaan-granola

Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…

2 days Gelede

‘The Mommy Club: Van die Hoofstad’: Ontmoet die glansryke vroue van die splinternuwe werklikheidsreeks

Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…

2 days Gelede

Appel-peer-en-karamel-tert

Genoeg vir 8       Bestanddele   Tertdeeg 375 g koekmeel  2,5 ml (½…

2 days Gelede

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Klein vissies kelder een span en laat ’n ander span juig!

In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…

2 days Gelede

Suid-Afrika skitter by Louvre Abu Dhabi

Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi    …

3 days Gelede

Hoe om brandrissie-olie te maak

Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.