Zetske van Pletzen, dogter van die befaamde akteurs Elzette Maarschalk en Pierre van Pletzen (7de Laan-faam), en vrou van sanger en akteur Altus Theart (Getroud met Rugby-faam), se Ooievaarstee was ’n dag van vreugde, blydskap en liefde toe die belangrikste vroue in haar lewe haar met die mooiste geskenke vir haar eersteling bederf het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Zetske gee binnekort (oor 8 weke) geboorte aan ’n seuntjie. Sy en Altus het nog nie op ’n naam vir die knapie besluit nie, maar hulle het wel ’n kortlys … Zetske sê sy sal weet wat sy naam moet wees sodra sy hom vir die eerste keer in haar arms vashou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ons het saam met Zetske, haar vriendinne en familielede Ooievaar gehou by die asemrowende Jenna Clifford Design Studio in Johannesburg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kyk hier na die foto’s:
Zetske bedank die volgende borge wat haar Ooievaarstee moontlik gemaak het:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Spyseniering
Emporium Coffee Shop
Geraldine 076 119 4911 | emporium.info1@gmail.com | Facebook: Emporium Coffee Shop
• Dekor
Vintagerose Decor
www.vintagerose.co.za
• Wyn
Solms-Delta Wine Estate
www.solms-delta.co.za
• Koek
Just Kidding Parties & Cakes
Michelle 072 200 3807 | Facebook: Just Kidding Parties
• Venue
Jenna Clifford Design Studio
www.jennaclifford.com
• Kot & babakas
Baby By Design
babybydesign.co.za
Kim: 083 782 4940 | kim@babybydesign.co.za
• Stootwaentjie
Baby Buggz
www.babybuggz.co.za
Aamena: 084 508 2227 | aamena@babybuggz.co.za
• Doekesak
Tjailababy
www.tjailababy.co.za
Marilie: 082 436 4311 | info@tjailababy.co.za
• Voorgeboorte-klasse
Tine Otte
www.tinaotte.com
(011) 782-5790 | tinaotte@telkomsa.net
• Baba-linne
Lullaby Dreamz
http://www.lullabydreamz.co.za/
Babsie: 082 854 1507 | babsie@lullabydreamz.co.za
• Baba-produkte
Oh Lief Natural Baby Products
www.ohlief.com
Christine: 082 828 4466
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.