Foto’s: Prinses Charlotte word 4 jaar oud deur Catherine Schenck. Hooffoto: Catherine, hertogin van Cambridge op twitter Follow @KensingtonRoyal
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die Britse koninklikes het vanoggend foto’s van Prinses Charlotte gedeel om haar vierde verjaardag te vier, en dié foto’s net te dierbaar!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }'); }
View this post on Instagram'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
A post shared by Kensington Palace (@kensingtonroyal) on
Catherine, hertogin van Cambridge, en Prins William het met die geboorte van hul oudste seun, George, protokol verbreek deur gesinsfoto’s wat deur Catherine geneem is, op sosiale media te deel. Catherine, wat ’n graad in kunsgeskiedenis het, is ’n kranige amateur-fotograaf en geniet dit glo om foto’s van dié gesinnetjie te neem en te deel.
Klik hier om meer uit te vind oor die kunssinnige koninklikes!
Die drie foto’s wat vandag gedeel is, is in April vanjaar by Kensington-paleis en William en Catherine se huis in Norfolk geneem, met Catherine as die fotograaf, natuurlik.
Catherine en William het ook vroeër in April foto’s van Prins Louis gedeel, wat sy eerste verjaardag gevier het.
Intussen wag almal nog om te hoor oor die geboorte van Prins Harry en Meghan se babatjie. Hulle het besluit om eers die baba se geboorte stil te hou, sodat hulle die eerste ruk met hul baba buite die publieke oog kan geniet.
Lees ook: Trek jou kind soos ’n koninklike aan
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.