Fifty Shades Darker volg ’n beseerde Christian Grey, wat probeer om ’n versigtige Ana Steele terug in sy lewe te lok, maar sy vereis ’n nuwe reëling voordat sy hom nog ’n kans sal gee. Ana se begeerte vir Christian regeer steeds al haar gedagtes en wanneer hy wel ’n nuwe reëling voorstel, kan sy nie die versoeking weerstaan nie en hervat hulle hul versengende seksuele verhouding. Soos die twee aan hul vertroue begin bou en stabiliteit probeer vind, daag skadufigure uit Christian se verlede op, vasberade om hul hoop op ’n toekoms saam te vernietig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die filmsterre Dakota Johnson en Jamie Dornan vertolk weer die hoofrolle en die seks-simbool, Kim Basinger, keer terug op die grootskerm om dinge ’n bietjie te laat opvlam. Daar word beweer dat Me. Basinger onderteken het om ook te verskyn in die derde Fifty Shades-rolprent.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Fifty Shades Darker is die tweede E.L. James-romanse in die reeks, ná die eerste Fifty Shades of Grey.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hier is ’n paar foto’s uit die fliek:
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.