• As jy permanent bril dra, hou dit aan vir foto’s (as jy gemaklik voel daarmee). Onthou ook dat as jy heeldag bril dra, jy nie goed sal kan sien as jy jou bril afhaal en ’n foto van jou geneem word nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Jy wil ook nie met ’n frons op ’n foto verskyn nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Jy kan ook sonder jou bril onnatuurlik en nie soos JY lyk nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Jou bril is deel van jou persoonlikheid en moet jou voorkoms komplimenteer.
• Kies die regte raam vir jou gesigvorm en gelaatstrekke, ’n raamkleur wat jou veltoon komplimenteer en leer hoe om jou oë reg te grimeer om dit te beklemtoon.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Maak seker jou bril se lense het ’n natuurlike nie-weerkaatsende deklaag. Oefen deur selfies te neem en kyk watter hoek werk goed vir jou en jou bril.
• Dra dan jou bril met selfvertroue, selfs op foto’s!
Raad en wenke verskaf deur Bernardine Flynn, optometris.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.