Vir 4
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
15 ml koekmeel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Sout en swartpeper na smaak
4 groot forelle, skoongemaak
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }32 repies spek
15 ml kookolie
125 g botter
Hand vol vars tiemie
Sap van 2 suurlemoene
1. Geur die meel met die sout en swartpeper. Doop elke vis in die meel en draai dan 8 repies spek om elke vis.
2. Verhit die olie en 75 g van die botter in ’n groot braaipan tot goed warm. Voeg die tiemie en die vis by en braai die vis vir omtrent 4 minute aan ’n kant. Skep die vis oor op ’n warm opdienbord en gooi die kookolie weg.
3. Vee die pan goed uit met kombuispapier en verhit die res van die botter in die pan. Voeg die suurlemoensap by en giet dan die borrelende mengsel oor die vis en bedien dadelik met gekookte aartappeltjies met ekstra botter en gekapte vars pietersielie.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.