1. Lees altyd die aanwysings op die etiket oor hoe jy jou fluweel-item moet skoonmaak. Sekere fluweel-tipes kan jy slegs laat droogskoonmaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. As jy twyfel, neem jou spesiale rok of baadjie na ’n professionele kenner.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Gebruik ’n stomer om kreukels te verwyder. Draai altyd die kledingstuk se buitekant binnetoe. Jy kan ook die item in ’n stoomgevulde kamer hang.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. Moenie fluweel stryk nie. Die hitte en gewig van die strykyster sal die grein van die materiaal beskadig en ’n merk agterlaat.
5. Berg jou fluweel-items sorgvuldig en moenie vou nie. Bêre baadjies in ’n horisontale posisie in jou kas of in ’n groot klereboks. Jy kan ook die klere met sneespapier stop om die vorm te behou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Gaan loer na stap-vir-stap wenke by www.wikihow.com/clean-velvet
Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?
Genoeg vir 6. Bestanddele 15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…
Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.
Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…
Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…
Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.