Op Vrydag, 5 Mei 2017 kan jy by die Cowhouse Market in Pretoria die twee trefferflieks VIR DIE VOËLS en JOU ROMEO by die nuwe opelug-teater op die hoek van Ridgestraat en Silver Lakesweg, Pretoria kyk. Dit word aangebied deur VarsLugFlieks.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die hekke open om 17:00, en die eerste fliek begin reeds om 18:00. Kaartjies kos R75 per persoon as jy vooraf koop en R80 per persoon as jy by die hek koop (koop kaartjies by Tixsa).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Jy kan om rustieke tafels by die mark kuier en gourmet-kosse geniet. Straat-sjefs sal die geregte voorberei en gaste kan sangrias van die Udder Bar, biere van die Hazeldean Brewing Co of die Dreymans Distillery, ’n skemerkelkie van Hot Shots Coconut Cocktails of ’n glas wyn van Delalmar-wynplaas geniet voor jy fliek kyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Besoek VarsLugFlieks en Cowhouse Market op Facebook.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.