Flavours of the City is ’n fees vir die sintuie en bied ’n versameling van kulinêre skeppings geïnspireer deur al die hoeke van die wêreld, musiekopvoerings, leefstyluitstallings en vele meer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Feesgangers sal deur ’n verskillende afdelings kan beweeg waarin kos, drankies, vermaak, en leefstylprodukte te vinde is – elke hoek sal iets nuuts hê om te ontdek. Flavours of the City is ’n waarlike reis om die wêreld op een plek, die Johannesburgse Montecasino.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Datum: 2 tot 4 Maart 2018
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Plek: Montecasino, Johannesburg
Koste: Vanaf R140
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kaartjies: Kaartjies is beskikbaar deur iTickets
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.