Flavours of the City is ’n fees vir die sintuie en bied ’n versameling van kulinêre skeppings geïnspireer deur al die hoeke van die wêreld, musiekopvoerings, leefstyluitstallings en vele meer.
Feesgangers sal deur ’n verskillende afdelings kan beweeg waarin kos, drankies, vermaak, en leefstylprodukte te vinde is – elke hoek sal iets nuuts hê om te ontdek. Flavours of the City is ’n waarlike reis om die wêreld op een plek, die Johannesburgse Montecasino.
Datum: 2 tot 4 Maart 2018
Plek: Montecasino, Johannesburg
Koste: Vanaf R140
Kaartjies: Kaartjies is beskikbaar deur iTickets