Foto’s en teks: Anet Schoeman. Hooffoto: pixabay
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Is jy die een wat altyd afhop as daar ’n skielik skerp opdraand is? Of gefrustreerd wonder hoekom die ander ’n lang steil opdraand so maklik regkry en jy misluk elke keer?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dis frustrerend as jy fiks en sterk is, maar steeds tydens ’n wedren hope tyd verspil omdat jy nie tegniese opdraande kan baasraak nie. Dit mors tyd en maak die spannetjie, wat agter jou ook noodgedwonge van hul fietse moet spring, die josie in. As jy die Wines2Whales bergfietswedren in Oktober/November gaan doen is dit beslis ’n handige vaardigheid om vroegtydig onder die knie te kry.
Hier is ’n paar wenke wat jou sommer baie ammunisie gaan gee as jy weer in dié posisie is. Marc Fourie is ’n bergfietsafrigter by die PwC Bike Park in Bryanston en verduidelik dat jy met die regte pyle in jou koker enige tegniese opdraand kan baasraak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Die geheim agter bergfietssukses
Kontak Marc Fourie by die PwC Bike Park by skills@bikepark.co.za om ’n vaardigheidsles te bespreek.
Lees ook: Die Telkom 947 word op sy kop gekeer
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.