Ferring se gesondheidsdagboektoep vir die bestuur van inflammatoriese dermkanaalsiektes

Inflammatoriese dermkanaalsiekte is wanneer die belyning van die spysverteringstelsel ontsteek en die simptome chronies raak. Die twee algemeenste toestande is sweervormende dikdermontsteking en Crohn se siekte. Sweervormende dikdermontsteking behels dat die belyning binne die dikderm en die rektum ontsteek raak. Crohn se siekte tas die dieper lae van die spysverteringstelsel en die dunderm aan. Albei toestande gaan met diarree, bloeding, maagpyn, moegheid en gewigsverlies gepaard.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Jy kan jou voorstel dat as jy konstant hierdie simptome ervaar, hoe ongemaklik en onrustig jy sal voel. Navorsing het gewys dat mense met ’n inflammatoriese dermkanaalsiekte oor die algemeen hoër vlakke van angs en depressie ervaar in vergelyking met die gesonde kontrolegroep.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

By Ferring stel ons mense eerste. Ons weet hoe hierdie individue voel en wat hulle daagliks deurgaan. Ons het daarom ’n vernuwende gesondheidsdagboektoep vir die bestuur van inflammatoriese dermkanaalsiekte ontwikkel om aan jou die nodige gereedskap te gee sodat jy beheer oor jou toestand, jou gesondheid en uiteindelik jou lewe kan neem.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die gesondheidsdagboektoep is ’n nuwe benadering om mense wat aan inflammatoriese dermkanaalsiekte lei te bemagtig en hul uitkomste te verbeter met iets wat hulle in die palm van hul hand kan hou.

Dit is belangrik om die vordering van jou inflammatoriese dermkanaalsiekte dop te hou, maar dis dikwels moeilik om elke liewe besonderheid te onthou en dit nog neer te skryf wanneer ons besig is. Dis hoe die gesondheidsdagboektoep jou kan help. Dit sal jou toestand help monitor en sin daarvan maak. Al jou inligting word in een plek gestoor wat maak dat jy enige tyd daartoe toegang kan kry. Dit hou ook boek van jou vordering met ’n persoonlike gesondheidsinstrument wat eenvoudig is om te gebruik. Al wat jy moet doen, is om ’n paar vooraf gekose vrae te beantwoord. Jy sal dadelik ’n statusverslag ontvang wat jy ook met jou gesondheidswerkers kan deel deur die dokument via e-pos aan hulle te stuur. Die skeduleerder-funksie stuur vir jou kennisgewings wanneer dit tyd is om jou medisyne te neem en stel jou in kennis van jou volgende doktersafspraak.

Die gesondheidsdagboektoep vir die bestuur van inflammatoriese dermsiektes help jou om beheer te neem en “gutsi” te bly.

Al wat jy hoef te doen, is om die toep vanaf Google Play of die App-winkel af te laai, met jou persoonlike besonderhede te registreer, die funksies te verken en nog belangriker, om jou lewe sonder die skaamte en angs van voorheen, te leef.

Laai die toep af deur die QR-kode hieronder te skandeer:

App Store QR-kode
Google Play QR-kode

Verwysings

Mayo Clinic. (2022). Inflammatory bowel disease (IBD) – Symptoms and causes. [Aanlyn] Beskikbaar by: https://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/inflammatory-bowel-disease/symptoms-causes/syc-20353315 [Toegang 10 Okt. 2022].

Robertson, N., Gunn, S. and Piper, R. (2021). The Experience of Self-conscious Emotions in Inflammatory Bowel Disease: A Thematic Analysis. Journal of Clinical Psychology in Medical Settings. [Aanlyn] Beskikbaar by: https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC9184437/#:~:text=Psychological%20difficulties%20are%20common%20in,et%20al.%2C%202016). 29(2), pp.344–356. doi:10.1007/s10880-021-09778-0.

Hierdie toep word deur Ferring bestuur en ons sal nie toegang tot enige van jou persoonlike inligting hê waarmee jy registreer nie.

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Voel jou tiener eensaam?

Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?

1 day Gelede

Spaanse chorizo-pasta

Genoeg vir 6.   Bestanddele   15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…

1 day Gelede

6 dinge wat jy nou in jou tuin moet doen om voor te berei vir die winter

Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.

1 day Gelede

ontbytSAKE vier 25 jaar!

Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…

1 day Gelede

Nuwe dokumentêre kykNET-reeks oor die geskiedenis van Afrikaans gaan jou nuwe oë en ore gee

Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Nadia Beukes oor haar eerste rol as regisseur in nuwe teaterproduksie

Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.