Femoxil is die natuurlike behandeling van vaginale infeksies

Hoewel daar getoon is dat die gebruik van kosmetiese en higiëneprodukte soos sjampoe en skeerroom ‘n nadelige uitwerking op die pH-balans van die vagina het, kan swangerskap en die menstruele siklus, sowel as die gebruik van voorbehoedmiddels, toestande soos vaginitis veroorsaak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write('
'); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write('
'); }

Alura Pharmaceuticals het Femoxil as ’n natuurlike behandeling vir ’n reeks vaginale infeksies bekendgestel. Femoxil het geen newe-effekte wanneer dit in geskikte dosisse gebruik en behoorlik toegedien word nie, en dit werk vinnig en baie doeltreffend.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }

Femoxil Vaginale Setpille help vroue met ’n breë spektrum van vaginale infeksies. Dit is spesifiek ontwerp om vinnige en strelende verligting van vaginale pyn en ongemak soos jeuk, brand, irritasie, rooiheid of seerheid, pyn, swelling en droogheid, te bring. Sommige vroue kan ook pyn of ongemak met urinering, pyn tydens seksuele aktiwiteit, ligte bloeding buite maandelikse menstruasie, abnormale afskeiding en ’n onaangename reuk ervaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

Met ’n hoër doeltreffendheid en teen ’n laer koste, werk Femoxil se aktiewe bestanddele doelbewus en sagkens om verskillende chroniese en akute toestande op ’n gebalanseerde wyse te behandel.

Die perfek-gebalanseerde formule van aalwyn, teeboomolie, origanum, laventel- en geranium-plantekstrakte is as ’n setpil beskikbaar en word vir die behandeling van algemene vaginale swaminfeksies sowel as toestande soos vaginale atrofie en vulvo-vaginitis, aanbeveel.

Die setpil is maklik om te gebruik; dit los op om infeksie te behandel en die vaginale omgewing tot binne die optimale omvang van 4 tot 4,5 pH wat nuwe infeksies voorkom, te herstel. Die vinnig-oplossende setpil dien as ’n profilaktiese middel om vinnige verligting van vaginale jeuk en ongemak te bring terwyl dit seer, atrofiese of geïrriteerde vaginale slymvlies streel. Voordelige behandelingsuitkomste met Femoxil sluit genesing en langtermyninstandhouding van vel in.

Femoxil is spesiaal ontwerp om vinnige, strelende verligting van vaginale pyn, seerheid en ongemak, jeuk, brand en irritasie in die vagina en vulva, droogheid, rooiheid, swelling, onaangename reuke en abnormale vaginale afskeiding, te verskaf. Dit is spesifiek vir die effektiewe behandeling van: bakteriële vaginose, trichomoniasis, vaginale candidiasis, vulvo-vaginitis, urienweginfeksies, vaginale atrofie, niespesifieke vaginitis, chlamydia en gonorree by vroue.

Hoe Femoxil werk

Femoxil bied vinnige verligting van vaginale infeksies. Die heeltemal natuurlike bestanddele in Femoxil produseer ’n beskermende laag op die behandelde gedeelte, wat ’n veilige fisieke versperring teen bakteriële, virale en swam- (gis-) infeksies bied. As gevolg van sy kragtige patogeen- en gisblokkerende vermoëns, wat meganies van aard is, word die aansteeklike verspreiding beheer, en vaginale pyn, seerheid, ongemak en ander verwante toestande word vinnig verlig.

Alura Pharmaceuticals is ‘n geregistreerde Suid-Afrikaanse gesondheidsorgmaatskappy wat gesondheidsorgoplossings, wat begin met ‘n geloof in die krag van natuurlike bestanddele, ontwikkel en verskaf. Die CE-registrasie van Femoxil getuig van ons verbintenis om aan gesondheids-, veiligheids- en omgewingsvereistes van die Europese Unie-mark te voldoen en dit te prioritiseer.

Femoxil is by Dischem en ander voorste apteke regoor Suid-Afrika beskikbaar.

Besoek www.femoxil.co.za of kontak Alura Pharmaceuticals by 086 066 6778 vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

Het jy wat dit vat vir ‘Die brug’ se tweede seisoen?

Iewers op ’n eiland met ’n toring staan nog ’n skatkis wat R1 miljoen kontant…

7 mins Gelede

Smelt-in-die-mond-koekies

Maak 30 koekies • 500 ml (2 k) koekmeel • 80 ml (1⁄3 k) kakao…

1 hour Gelede

Geurige tamatie-en-wors-gebak

Geurige tamatie-en-wors-gebak. Resep deur Vickie de Beer   Lees ook: Geurige worsies met sampioene en…

1 hour Gelede

Gebakte Carbonara

Vir hierdie heerlike gebakte Carbonara druk jy die blokkies mozzarella tussen die pennepasta in! Resep…

1 hour Gelede

Ribollita

Ribollita is ’n Toskaanse sopbredie. Dit word soos ’n sop gemaak maar is so lekker…

2 hours Gelede

Kaas-en-Marmite-mosbolletjiebrood

Kaas-en-Marmite-mosbolletjiebrood deur Vickie de Beer. Foto: Lindy Kriek  

2 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.