Vir dogtertjies is meer nooit te veel nie. Malvalekker-kamers vol pienk patroontjies is hier aan die orde van die dag. Van malvapienk mure, geblomde feetjiebeddegoed, tot ’n kristal-kroonkandelaar, is hierdie spasie pure dogtertjie. Tog kan jy ’n ouwêreldse, tydlose tema skep met die gebruik van eenvoudiger meubels.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Mooi en unieke kinder-dekor is nie altyd volop nie. As jy jou voorliefde vir Barbie of Bratz verloor het, moet jy maar doodeenvoudig die grense verskuif en vir jou krummel ’n eiesoortige planeet aanmekaarslaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die lekkerte van kinderkamers is dat jy jou verbeelding vrye teuels kan gee. Anders as met geykte dekorreëls waar minder meer is, geld die teenoorgestelde hier.
Voor jy ’n voet versit, gaan sit eers op jou hurke sodat jy die vertrek as ’n kind kan sien. Is die rakkies te hoog of die speelgoed buite bereik? Is die vensterbank te laag en gevaarlik? Fynkam sommer ook die vertrek vir oop kragproppe en skerp kante.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.