Federer en Nadal pak mekaar in Kaapstad inligting en foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die twee tennis-ikone Roger Federer en Rafael Nadal gaan mekaar op Vrydag 7 Februarie 2020 in die Kaapstad-stadion die stryd aansê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kaartjieverkope vir dié geleentheid open om 09:00 op 4 September 2019 en beloof bekostigbare pryse – die goedkoopste prys is R150 per persoon. Daar is ook verblyfpakkette beskikbaar.
Behalwe dat Suid-Afrikaners die unieke kans het om die twee legendes op eie bodem te sien speel, het dié geleentheid ook ’n belangrike doel: Die opbrengs gaan na die Roger Federer-stigting wat help om Suid-Afrikaanse kinders in plattelandse gebiede op te hef.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die Roger Federer-stigting fokus op opvoeding, omdat dit een van die kragtigste maniere is om ‘n mens se lewe te verander. Die stigting probeer om die gehalte van vroeë opvoeding te verbeter deur met plaaslike gemeenskappe en leiers saam te werk om verandering op grondvlak aan te bring. Loer hier vir meer inligting oor dié stigting: www.rogerfedererfoundation.org
The Match in Africa word aangebied deur ROLEX en Credit Suisse is een van die amptelike borge.
Die opbrengste van die Exhibition Night gaan na die Roger Federer-stigting.
Datum: Vrydag 7 Februarie 2020
Plek: Kaapstad-stadion, Kaapstad
Spelers: Roger Federer (20 keer Grand Slam-kampioen) teen Rafael Nadal (18 keer Grand Slam-kampioen)
Kaartjies: Amptelike kaartjieverkope open via Computicket om 09:00 op 4 September 2019 tickets.computicket.com
Verblyfopsies: Amptelike verblyfverkope open via Beluga Hospitality om 09:00 op 4 September 2019 belugahospitality.co.za
Vir verdere inligting, besoek The Match in Africa en hou ook Roger Federer se facebook-blad dop
Vir nog lekker doendinge en nuus, loer hier
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.